More Info - Big Boet Graad 2-3

26 Programme om u kind se vaardighede en konsenstrasie te stimuleer en te ontwikkel.  Geskoei of bewese leermetodes wat jou kind sal help om 'n selfstandige en selfgerigte leerder te word deur die ontwikkeling van alle fasette van leervaardighede.

U sal verder opmerk dat die program nie net u kind se leervaardighede ontwikkel nie, maar ook oog-hand koordinasie en algemene rekenaarvaardighede.

 

  • Wiskunde: Vermenigvuldiging, optel, aftrekking, deling

  • Spelling: 950 woorde (4 - 10 letter woorde)

  • Geheue: Met klank (honderde opeenvolgings), met prente (getoets in 5 rondtes)

  • Lees: Populêre rympies en vrae, 600 enkel en meervoudige woorde, lees met begrip.

  • Denke: Laterale denke (50 doëlhowe) en assosiasies (300 prente)

Vaardighede

  • 5-in-1 Bewese metodes om punte te verbeter.

  • Jou kind word toegelaat om onafhanklik te werk te gaan, terwyl die tyd vir elke aktiwiteit gemonitor word.

  • Uitgebreide vorderingsverslag beskikbaar vir onderwysers en ouers. Hierdie verslag monitor die vordering in elke afdeling en dui aan watter vlak en persentasie wat behaal is)

  • Vyf moeilikheidsvlakke

 


Product Images:

Back to Shop