More Info - Kontrolelys vir Kinderontwikkeling - Geboorte tot 7 jaar

Alhoewel hierdie kontrolelys slegs in Engels beskikbaar is, is dit 'n waardevolle hulpmiddel vir alle ouers met kinders in die ouderdomsgroepe geboorte to 7 jaar.  Die doel van hierdie lys is om onderwysers en ouers te help om vroeg reeds moontlike vertragings in die bereiking van ontwikkelingsmylpale te identifiseer.

Indien jy opmerk dat daar 'n vertraging is in die bereiking van meer as twee belangrike mylpale, is dit nodig om 'n pediater te kontak.

Die bereiking van ontwikkelingsmylpale begin gewoonlik teen 12-jarige ouderdom 'n plato-fase bereik, daarom is dit noodsaaklik dat kinders terapie op die vroegsmoontlike ouderdom ontvang.

TEMAS:

Beweging

Kommunikasie

Persoonlikheidseienskappe / Temperament

Balvaardighede

Persepsie

Basiese konsepte

Vormkonsepte

Bou met blokkies

Knip met skêr

Teken 'n persoon

Storietyd

Eet / voeding

Sintuie

Tande

 

 


Product Images:

Back to Shop