More Info - KAPPIE - Engels & Afrikaans

'n Tweetalige program wat daarop gemik is om die 7 - 9 jarige se engels- en afrikaansvaardighede te ontwikkel. Hierdie interaktiewe program sluit 'n drukbare werkboek in.

 

Die groot boom - Ek ken my ABC

  • Bo- en onderkas
  • Alfabetiese volgorde: "Volg die diere se spore deur die veld en leer van alfabetiese volgorde..."
  • Die vlakte - Ek kan spel
    •  Woordbou
  • Die rots - Ek kan lees
    • Lees
  • Die rivier - Ek kan skryf
    • Storie-skryf en illustreer
    • Elke les bevat 'n werksblad vir die kind wat uitgedruk en gebruik kan word soos wat hy deur die avontuur vorder. Daarbenewens bou die kind 'n plakboek, 'n eie woordeboek en word na elke afdeling met 'n uitgedrukte sertifikaat beloon.

Stelselvereistes:  Windows 98/2000/ME/XP/Vista, Pentium 133 Mhz, 32Mb RAM, Resolusie 640 x 480 pixels, 256 Kleur, Windows versoenbare muis, Klankkaart.


Product Images:

Back to Shop