Shop

Academix Ontwikkelingslees (Gr.1-7)

R 3490

logo
Afrikaans Taalkunde
Quantity: 

Gr. 1-7 

Hierdie program is 'n uitstekende hulpmiddel om jou kind se leesvaardighede soos leesspoed, konsentrasie en begrip te bevorder. Weergawes beskikbaar: Laerskool Hoërskool Professionele Weergawe (vir gebruik deur skole, remediërende instellings ens.

Read More

KAPPIE - Engels & Afrikaans

R 550

logo
Afrikaans Taalkunde
Quantity: 

'n Tweetalige program wat daarop gemik is om die 7 - 9 jarige se Engels- en Afrikaans vaardighede te ontwikkel.

Hierdie interaktiewe program sluit 'n drukbare werkboek in.

Read More

Afrikaans TAAL

R 3990

logo
Afrikaans Taalkunde
Quantity: 

Taal:                 Afrikaans TAAL

Ouderdom:       Gr. 3-8 & Gr. 7-12

 

'n Sillabus-gebaseerde interaktiewe Afrikaanse taalprogram vir eerste en tweede taal leerlinge wat opgedeel in 2x CD’s:

  • Gr. 3-8;

  • Gr. 7-12

 

Hierdie Afrikaanse Taalleerprogram bied die kind die geleentheid om al die Taalreëls te leer en te verstaan, met genoegsame voorbeelde & leerstof.  Die ouer kan as die ‘Opvoeder/Onderwyser’ self die assesering opstel & spesifieke lesse uitwerk vir die dag – andersins kan net verskillende afdelings gekies word om die kind te evalueer.  Daar is ekstensiewe hoeveelheid Oefeninge waarvolgens die leerling se begrip van die werk getoets mee word. ‘n Rekord word gehou en kan uitgedruk word.

 

Hierdie program beskik oor ‘n enorme hoeveelheid Leermateriaal – oor die 900 bladsye – wat uitgedruk kan word!

Read More