Shop

Academix Developmental Reading - Gr.1-7

R 4990

logo
English Grammar
Quantity: 

This is an excellent programme to improve reading skills such as reading speed, concentration and comprehension.

Gr. 0-7

Read More

Academix Lees (Gr. 1-12)

R 5990

logo
High School / Hoerskool
Quantity: 

Taal:                 Tweetalig (Afrikaans en Engels)

Gr.1-12

As spelling en lees ‘n probleem is, is Academix die program wat sal kan help. Dit is 'n uitstekende hulpmiddel om jou kind se leesvaardighede soos spelling, leesspoed, konsentrasie, begrip en geheue te bevorder. Dis ‘n omvattende program wat dieselfde beginsels volg as wat in remedi?rende en leesklinieke landswyd aangewend word.

Read More

Academix Lees (Gr.1-12)

R 5990

logo
Spelling and Reading / Spelling en Lees
Quantity: 

Taal:                 Tweetalig (Afrikaans en Engels)

Gr. 0-12

As spelling en lees ‘n probleem is, is Academix die program wat sal kan help. Dit is 'n uitstekende hulpmiddel om jou kind se leesvaardighede soos spelling, leesspoed, konsentrasie, begrip en geheue te bevorder. Dis ‘n omvattende program wat dieselfde beginsels volg as wat in remedi?rende en leesklinieke landswyd aangewend word.

Read More

Academix Ontwikkelingslees (Gr.1-7)

R 4990

logo
Afrikaans Taalkunde
Quantity: 

Gr. 1-7 

Hierdie program is 'n uitstekende hulpmiddel om jou kind se leesvaardighede soos leesspoed, konsentrasie en begrip te bevorder. Weergawes beskikbaar: Laerskool Hoërskool Professionele Weergawe (vir gebruik deur skole, remediërende instellings ens.

Read More

Academix Reading (Gr.1-12)

R 5990

logo
High School / Hoerskool
Quantity: 

Gr.1-12

Language:        Bilingual (Afrikaans and English)

If spelling or reading is a problem, then Academix is the answer. This is an excellent resource to help with spelling, a variety of reading skills, reading speed, concentration, comprehension and memory. It is a comprehensive programme that follows the same principles as those that are followed in remedial and reading clinics country-wide.

Afrikaans TAAL

R 4990

logo
Afrikaans Taalkunde
Quantity: 

Taal:                 Afrikaans TAAL

Ouderdom:       Gr. 3-8 & Gr. 7-12

'n Sillabus-gebaseerde interaktiewe Afrikaanse taalprogram vir eerste en tweede taal leerlinge wat opgedeel in 2x CD’s:

  • Gr. 3-8;

  • Gr. 7-12

Hierdie Afrikaanse Taalleerprogram bied die kind die geleentheid om al die Taalreëls te leer en te verstaan, met genoegsame voorbeelde & leerstof.  Die ouer kan as die ‘Opvoeder/Onderwyser’ self die assesering opstel & spesifieke lesse uitwerk vir die dag – andersins kan net verskillende afdelings gekies word om die kind te evalueer.  Daar is ekstensiewe hoeveelheid Oefeninge waarvolgens die leerling se begrip van die werk getoets mee word. ‘n Rekord word gehou en kan uitgedruk word.

Hierdie program beskik oor ‘n enorme hoeveelheid Leermateriaal – oor die 900 bladsye – wat uitgedruk kan word!

Read More

Afrikaans TAAL

R 4990

logo
PRIMARY SCHOOL / LAERSKOOL

IG3 English Phonics (Online)

R 4990

logo
English Grammar
Quantity: 

A comprehensive phonics programme. Modern English uses the ancient 26-letter Latin alphabet to spell the 42 fundamental sounds of the modern language. A phonetic language is one where one letter is represented by one sound and one sound is spelled by one letter.

Read More

Kids Cd Bondel/Bundle - Afrikaans en Engels

R 990

logo
School Projects / Skooltake
Quantity: 

'n Immergewilde hulpmiddel vir daardie alewige take en projekte! Navorsing doen was nog nooit soveel pret nie! Hierdie reeks bestaan uit 6 cd's met verskeie onderwerpe (gelys onderaan hierdie bladsy).

Read More

Kids CD'S Bondel/Bundle - Afrikaans and English

R 990

logo
PRIMARY SCHOOL / LAERSKOOL
Quantity: 

An extremely popular and useful range of cd's that assists with those projects and assignments that just never seem to end! Doing research has never been this much fun!

Read More

Prosper Studiesisteem

R 990

logo
School Projects / Skooltake
Quantity: 

Die Prosper Studiesisteem is nie 'n kursus nie. Deur bloot na die CD's te luister terwyl jy studeer, help jy jou brein om sy potensiaal meer effektief aan te wend.

Read More

Prosper Study System

R 990

logo
High School / Hoerskool
Quantity: 

The PROSPER Study System is not a course. Simply listen to the appropriate soundtrack while studying. The PROSPER audio programs quickly and reliably assist you in harnessing more of your brain's potential. These CD's utilize advanced hemispheric synchronization techniques through the use of computer-generated soundsblended with sounds of nature.

Read More

Sea World Adventures

R 4990

logo
Pre-School \ Voorskool
Quantity: 

Perceptual skills lay the foundation for future learning. Sea World Adventures has been developed to stimulate children in a creative manner while they are playing. This programme consists of several subsections, each of which is aimed at the development of a specific skill.

Read More

Seewêreld Avonture

R 4990

logo
Pre-School \ Voorskool
Quantity: 

Persepsuele vaardighede vorm die basis van leer. Seewêreld Avonture is ontwikkel om kinders op 'n kreatiewe wyse te stimuleer terwyl hulle speel. Hierdie program bestaan uit verskeie onderafdelings wat elk gemik is op die ontwikkeling van 'n spesifieke vaardigheid.

Read More

XiTeach Laerskool Wiskunde - Gr.1-7

R 4990

logo
PRIMARY SCHOOL / LAERSKOOL
Quantity: 

Die enigste Wiskunde program wat outomaties jou kind toets en evalueer sodat jy as ouer presies weet op watter vlak hy/sy tans funksioneer.

Read More

XiTeach Primary School Maths Gr.1-7

R 4990

logo
Mathematics / Wiskunde
Quantity: 

EDUSS/XI Teach Maths will test and evaluate the students’ understanding of mathematics for their specific year level. The system is flexible and allows for the selection of test parameters, subject topics and pass rates.

Read More