More Info - Academix Read/Lees (Gr.0-7)

Die program pas outomaties aan by die gebruiker se vlak van funksionering, wat die kind dus in staat stel om teen sy eie tempo, sonder onnodige eksterne druk, te vorder.

'n Puntestelsel stel die ouer/onderwyser in staat om die kind se vordering te monitor. Die punte kan uitgedruk word.

Twintig afdelings word in diepte behandel, onder meer:

  • Tel

  • Optel

  • Aftrek

  • Meer

  • Kleure

  • Inkleur

  • Groepe

  • Deel

  • Geld

  • Tiene

  • Breek op

  • Lengte

  • Vorms

  • Tyd

  • Woordsomme


Product Images:

Back to Shop