Shopping Cart
Your cart is empty
Categories
- All Products
- Pre-School \ Voorskool
- Afrikaans Taalkunde
- English Grammar
- Science / Wetenskap
- Typing / Tik
- Mathematics / Wiskunde
- Spelling and Reading / Spelling en Lees
- School Projects / Skooltake
- Tag-a-long Stationary
- PRIMARY SCHOOL / LAERSKOOL
- High School / Hoerskool
- Laerskool
- Primary School / Laerskool
More Info - XiTeach Laerskool Wiskunde - Gr.1-7
Hier is slegs 'n paar van die voordele van die program:
- Wys vir u watter gedeeltes van die werk nog nie bemeester is nie.
- Stel outomaties 'n leer-skedule vir jou kind op.
- Gee gedetaileerde vorderingsverslae.
- Hoë standaard en kurrikulum gebaseerd.
- Interaktiewe aanbieding met klank.
Wees 'n Wiskunde Wenner met XiTeach - 'n geïntegreerde leersisteem wat in Suid-Afrika ontwikkel is. XiTeach is daarop gemik om wiskundige beginsels en vaardighede by die leerder vas te lê, probleemareas te identifiseer en te bemeester.
Huiswerkmodule: XiTeach bied aan die leerder/opvoeder/ouer/ die keuse om spesifieke oefeninge saam te stel uit die onderwerpe soos gelys, wat die leerder dan vir huiswerk doen of vir 'n toets voorberei.
Getalle
Aftrek
Deling
Desimale Getalle
Woordprobleme
Tyd
Persentasie
Eweredigheid
Data
Spoedtoetse (Kombinasies en Tafels).
Help My-Module: XiTeach verduidelik die basiese wiskundige beginsels van die verskillende onderwerpe d.m.v visuele skyfies en modelinge kommentaar.
Administrasie-Module: Hierdie module word gebruik om inligting in die program te organiseer en te verander o.a leerder / opvoeder / klasbesonderhede.Die wagwoord kan verander word, huiswerk kan saamgestel word en verskillende verslae kan gedruk word.
Die leerder se uitslae in die assesserings-en leermodule, oefeningmodule en huiswerkmodule kan gedruk word om die leerder se vordering te monitor.
Ontsluiting van die program:
Telefonies of via die internet. Volg die instruksies op jou rekenaarskerm wanneer jy die sagteware laai. Telefoniese aktivering van die programme geskied 8h30 tot 18h30.
Product Images:


