Shopping Cart
Your cart is empty
Categories
- All Products
- Pre-School \ Voorskool
- Afrikaans Taalkunde
- English Grammar
- Science / Wetenskap
- Typing / Tik
- Mathematics / Wiskunde
- Spelling and Reading / Spelling en Lees
- School Projects / Skooltake
- Tag-a-long Stationary
- PRIMARY SCHOOL / LAERSKOOL
- High School / Hoerskool
- Laerskool
- Primary School / Laerskool
More Info - Kids Cd Bondel/Bundle - Afrikaans en Engels
Die programme is maklik om te gebruik, die inligting baie leersaam en presies dit wat kinders benodig. Die produk vind soveel byval by die jong gebruiker, dat dit hulle sal motiveer om daarop te werk al hoef hulle nie navorsing te doen vir 'n projek nie!
Om navorsing te doen is 'n noodsaaklike vaardigheid wat vroeg reeds gevestig moet word. Hoe gouer kinders self navorsing kan doen, hoe gouer sal dit nie meer Ma se verantwoordelikheid wees om al die navorsing te doen nie. Begin gerus 'n goeie gewoonte vestig met hierdie reeks.
Lande/Countries:
Antarktika - Antarctica
Suid-Afrika – South Africa
Europa - Europe
Australië - Australia
Buurstate van SA - Neighbours
Antieke Wonders – Ancient Wonders
Diere/Animals:
Wilde Diere – Wild Animals
Insekte - Insects
Paddas - Frogs
Reptiele - Reptiles
Voëls - Birds
Spinnekoppe - Spiders
Wetenskap/Science:
Water - Water
Elektrisiteit - Electricity
Plante - Plants
Vervoermiddels - Transportation
Magnetisme - Magnetism
Kleure - Colours
Vulkane - Volcanoes
Die Weer - Weather
Planete - Planets
Wiskunde/Mathematics:
Hoofrekene - Arithmetic
Nommerkleure – Number Colours
Tyd - Time
Breuke - Fractions
Tafels - Tables
Liggaam/Body:
Menslike Liggaam – Human Body
Oog - Eye
Oor - Ear
Neus - Nose
Vel - Skin
Juniors/Juniors:
abc skryf – abc write
ABC skryf – ABC write
Nommers - Numbers
Nommerkleure – Number Colours
Vorms - Shapes
Tekenpret – Drawing for Kids
Splat! Inkleur – Splat! Colour


